Marie Antoinette

Sý wat net nog wou hê

al het sy in damme van oorvloed gelê.

Sý wat net aanhou vra 

en gerieflik vergeet van die stukkendes langs haar,

maar

dalk was sy ook net opsoek na geluk,

nes die mense wat voor haar moes buk.

 

Sy wat net vreugde wou vind,

al het sy in riviere van oorvloed verdrink.
Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s