Herinnering

Dis nie jou skuld nie

niks nie

selfs as my gedagtes

soos ‘n net is

wat konstant herinneringe van ons vasvang

en dit aan my bewussyn kom hang

kan ek jou steeds nie blameer nie

want niemand kan dit keer nie

en ek wil nie eers probeer nie

want herinneringe is al wat ek oor het.

‘n enkele breukdeel van die geheel

ek mis jou, Michiel.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s