Weer en weer

Jy sit in die reën,

verward, verweer en uitgeleef.

Jy klou vas aan die laaste stukkie hoop.

Jy hou aan probeer, weer en weer,

sonder om weg te loop.

 

As die vuur maar net,

net so bloedrooi soos jou oë kon brand.

Dié oë wat ‘n storie vertel

van ongeluk, hartseer en bloed deurgesyferde sand.

As die reën maar net,

net kon opdroog soos jou trane,

wat opgehou het met vloei

na al die storms van al die jare.

 

Jy veg teen die wind en die water.

Jy weet dis nóú wat tel.

Jy hou aan probeer, weer en weer,

want daar is dalk nie ‘n later.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s