As jy praat, maar niks sê nie.

Hoe lank gaan ons nog praat

oor hoe ons dans en draai en aande weg drink?

Hoe lank gaan ons nog maak

asof ons mekaar sien deur die rook?

Hoe lank gaan ons nog praat

tot ons kom by die punt?

Ek kan sien jy’s hartseer, ek kan sien jy’s alleen

en deur al die woorde wens ek jy kon weet:

Ek ook.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s