Ongesond

Ek wens ek kon weet hoe ek voel,

ek wens ek kon myself verstaan,

maar daar’s ‘n wind in my wat alles deurmekaar waai

en die bietjie rasionaliteit wat oor is heeltemal laat weggaan.

Ek het gehoop dat die vrae nog vir ‘n ruk in die lug kon hang,

want dit was meer gerieflik as om hulle te vang.

Die vrae het nou egter saam met my die grond getref

en ek wens ek het alles al vroeër besef.

Jy is die wind, ek wou jou nog sê,

maar voor ek kon, het die wind gaan lê.

Eweskielik kan ek my gevoelens definieer met die woorde uit jou mond.

Dis eintlik so eenvoudig, my gevoelens vir jou is ongesond.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s